See attached - Die voortslepende verlangsaming van die wereldekonomie en die trae aanvraag na infrastruktuurprojekte, was van die grootste redes vir die R231 miljoen-verlies wat Aveng Dinsdag vir die ses maande tot 31 Desember 2015 bekend gemaak het...